

Magalies Rocks the Cradle 2026 programme
Food & Drinks
Koffie Kapitaal
29 August 2026
MelonRouge Eatery Art Antiques
About This Event
Koffie Kapitaal is 'n kort koffie-ondervinding waar Hannelie Sanders, die eienaar en 'n self-erkende snob, jou meer vertel van koffie en hoe om die perfekte koppie koffie te maak en wat dit alles behels.
Dis slegs beskikbaar op bespreking teen R150 per persoon met 'n minimum van 4 pax en dit sluit jou keuse van koffie en koek in.
MelonRouge: Eatery, Art & Antiques is ’n unieke bestemming op Bekker Skoolweg net buite Magaliesburg. Hierdie kleurryke plattelandse restaurant en kuierplek is bekend vir sy boheemse atmosfeer, antiekwinkel, tweedehandse boeke, kunsuitstallings, vinielplate en versameling vintage-kameras. Dit is die soort plek waar elke hoekie sy eie storie vertel.
Tags
CoffeeTastingFood



